Home > Terms > Afrikaans (AF) > Avogadro

Avogadro

Avogadro: Italiaanse natuurkundige (1776 tot 1856); Getal (konstante) van Avogadro (chemie), die aantal molekules in 'n mol of grammolekule van enige stof, bv. vir suurstof, die aantal in 32 gram; dit bedra 6.0228 ± 0.0011 x 1023 (betrek op die skaal van die chemiese atoomgewigte).

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Marque Pretorius
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Medical Category: Medicine

Medies

Met verwysing na 'n vorm van ligaamlike welstand en, of menslike geneeskunde. 'n Geneeskundige studie rigting, studeer medies of mediese studies. ...

Contributor

Featured blossaries

Misc

Category: Other   1 50 Terms

Biblical Numerology

Category: Religion   1 10 Terms